Shopping Cart (0)

"Vrygekoop is die naam van ons musiekbediening. Ons is interkerklik en bedien oral waar ons gevra word en dit is die essensie van wie ons is.  Die  Vrygekoop Plaaswinkel bied ons die geleentheid  om top gehalte gesinsvermaak beskikbaar te stel wat in lyn is met ons Christelike geloof. Ons bied  lekker musiek,  video's,  goeie kuns, literatuur, lekker kuiertoere en nog meer. Alle vorme van vermaak op hierdie blad sal voldoen aan ons Christelike beginsels en kan met 'n geruste hart deur oud en jonk geniet word. Loer gerus bietjie rond in ons plaaswinkel!"